Boeps2Babes is the best. I always feel revitalized after our weekly/bi weekly appointments. Sister Ilze puts my mind at ease every time I walk in there and just makes you feel better about yourself and being a new first time mommy, you need some extra TLC every now and then.  Would and have recommended to many moms. – Shannel Jarvis Visser 27 May 2019


  Ons was die naweek by die voorgeboorteklas aangebied deur Sister Ida en Sister Ilze. Die hele ervaring van die heel eerste e-pos aan Marlene, en die dag self, was van begin tot einde so professioneel tog gemaklik. Kos en venue was ook uitstekend. Dis rerig ‘n klas wat ek vir enige paartjie ten sterkste sal aanbeveel. Alles is deeglik deurgegaan en mooi verduidelik. Ons het lekker gelag en baie geleer. Sien uit om hierdie paadjie voorentoe verder met die Boeps2Babes span te stap. – Lientjie Jansen van Rensburg 9 Apr 2019


  Baie baie goeie raad en aanmoediging en bemoediging en ondersteuning. Ek is nie spyt ekt op hulle spoor gekom nie! Dankie! – Karina Bestbier 16 Jan 2019


   We just had our antenatal workshop presented by Sisters Ida and Ilze and WOW – so informative and practical! Presented in comfortable and humerous setting <3 I would recommend it to anyone!!! – Leana Lombaard 24 Nov 2018


  Was vandag by die voorgeboorte klas. Wat Sr Ida en Illse aangebied het. Dit is ‘n amazing workshop. As jy’ n nuwe mamma is moet jy dit doen so baie om te leer. – Izelle Gildenhuys 24 Nov 2018


  Altyd daar om te help. Verstaan, troos, gee onvoorwaarlike liefde. Dis wat Boeps2Babes beskryf nie net dit nie maar hierdie span het my gehelp vorm aan my baba Kira. Ek was bang en baie onkundig sister Ida het my gehelp om n mamma te word!! Sy en haar span het my van die begin af ontvang met liefde en doen nog steeds. Ek sal met liefde iemand selfs almal na hulle verwys. Sister Ida het so baie ondervinding in dit wat sy doen dat jy so gemaklik voel en met n geruste hart huis toe kan gaan met n gevoel van “I’ve got this” vir n nuwe mamma is dit n mylpaal. Ek kan nie genoeg dankie se vir wat Sister Ida, Sister Ilze en Marlene vir my beteken nie. Sonder hulle was ek verlore. Dankie dat julle help vorm aan my boep2babe !! Liefde n dankbare mamma en gesonde bol liefde Kira – Oestanie Smalberger 15 Aug 2018


  I walked in a crying mom on the edge to crack, I walked out feeling like the world was lifted of my shoulders!!

These are amazing women, helping mom and baby.
I feel more in control and understand my little mans language so much better.
Thank you sister Ida and Ilse, you have given me new confidence. – Marlouise Coetzee 14 Sept 2018


  My husband and I were referred to Sister Ida and her team of experts by someone else that she had assisted when her child got burnt, and with natural products and her expert knowledge, she managed to help this child heal. I was struggling with breastfeeding, our son who was then 2 months old, used to get a lot of cramps , causing him to wake up all the time and be in a lot of pain. Sister Ida pointed out a few things that we were advised to do by the hospital and the paediatrician that we were seeing at the time, which was the cause of our son suffering. With advising different correct things (like the correct formula etc.), she helped us that our son was no longer in pain and he slept through EVERY night, except when he had fever. I have referred so many mom’s, who are just as satisfied. You can also ge all the correct inoculations, even the ones that the state doesn’t offer, like chicken pox. – Tamryn Russell Penny 7 Okt 2018


  Ek is `n prokureur van beroep wat by implikasie beteken dat ek `n perfeksionis is in alles wat ek doen. My werk laat nie toe vir foute en onsekerheid nie. Toe kry ek `n baba en my hele lewe en prentjie verander. Eweskielik is ek nie meer in beheer nie en weet ek nie wat om te doen nie.

  `n Hele paar van my goeie vriendinne het julle vir my aanbeveel en ek moet erken ek was erg skepties. Ek meen, hoeveel kan een suster nou regtig weet en hoe weet ek sy kan my spesifiek help :)

  Ek het aangesluit by Super Mammas en daar het my lewe weer verander. Eweskielik het ek moed dat ek wel hierdie “mamma” ding kan doen. Dit was so lekker om ander mammas te ontmoet en te hoor ek is nie die enigste een wat sukkel nie. Suster Ida het my so op my gemak laat voel en ek het besef ek is nie so sleg en dom as `n mamma soos wat ek gedink het ek is nie.

  Met my eerste alleen konsultasie met Suster Ida het ek gedink, sjoe, maar sy is goed! Sy het al my vrae beantwoord sonder dat ek nodig gehad het om hulle te vra. Sy het my bemoedig, bygestaan, gehelp en goed laat voel. Haar passie en liefde vir wat sy doen straal uit haar uit. Duisend dankies Sr Ida!!!! Suster is amazing!!!!

  Suster Ilze is altyd vriendelik en help met enige vrae wat ek gehad het by die Super Mammas klas of in die wag area van die praktyk. Sy het ook `n ongelooflike passie vir wat sy doen.

  Marlene, jy is altyd so vriendelik met al die mammas in ontvangs en help graag met enige vraag. Dankie dat jy ons so mooi help en ontvang en verdra daar is die ontvangs. Ek weet ons sit daai area vol en steeds bly jy in beheer en vriendelik. Jy is die hartklop en ek wil net hê jy moet weet dat jy special is. Dankie vir jou menswees!

  Ek wil elke liewe mamma aanraai om `n draai te gaan maak by hierdie ongelooflike mense, wie weet, dalk net verander jou lewe net soos myne en geniet jy elke oomblik saam met jou baba net soveel meer, omdat jy die kennis en selfvertroue kry om alles te doen.

Julle het waarlik so diep in my hart ingekruip en dank ek die Here dat Hy julle oor my pad gebring het.

  Uit my hart wil ek net baie baie dankie vir julle drie sê! Julle is engele van bo!!!

Inge Labuschagne